Hellriegel, D. , Jackson, S. E. and Slocum, J. W. , Jr. 144 Kommunikasie tussen die partye moet beklemtoon word die praktisyns wat die voorkomende reg toepas, moet verseker dat hierdie kommunikasiekanale oopgehou word om sodoende die partye by te staan om n skikking te bereik. Kommunikasie kan ook plaasvind deur aanlyn metodes, net soos wat die geval sou wees in aanlyn bemiddeling,145 behalwe dat hier nog nie bemiddeling plaasvind nie. Die aanlyn metodes van kommunikasie kan trouens gebruik word om geskille te voorkom. Die gekose voorkomenderegsmetode moet pas by die unieke omstandighede, insluitende di van die betrokke gesin en van die regstelsel in die geheel. Terselfdertyd moet ook verseker word dat vroue nie deur die proses benadeel word nie. 146 Singer meen dat vroue gewoonlik die primre versorgers van kinders is en dikwels deur mede ouerskap benadeel word, aangesien dit n skoon breuk verhoed. Keep it fresh. Update University content material on quizzes timely basis. Use contests and promotions. Conduct surveys and polls where people can vote. Make your website fun and interactive. Your site will be interesting and constantly refreshed so people will keep coming back exam see what’s new.